JOB 38:6
JOB 38:6 Bybel vir almal (ABA)
Waarop staan die voetstukke van die pilare van die aarde? Wie het die hoek-klip onder die aarde gesit?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar is sy fondamentklippe op ingesink? Of wie het sy hoeksteen gelê?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarop is sy voetstukke neergesit? Wie het hom aanmekaargesit
Deel
Lees JOB 38JOB 38:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarop is sy voetstukke ingesink? Of wie het die hoeksteen daarvan gelê
Deel
Lees JOB 38JOB 38:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarop is die fondamente daarvan vasgemaak? of wie die hoeksteen daarvan gelê het
Deel
Lees JOB 38