YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 38:4

JOB 38:4 Bybel vir almal (ABA)

“Waar was jy toe Ek die aarde op sy fondamente gesit het? Sê vir my as jy so baie weet.

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? Gee te kenne as jy insig het.

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het? Praat as jy die antwoord het.

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Waar was jy toe Ek die fondamente van die aarde gelê het? Maak dit bekend as jy die insig verwerf het!

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waar was jy toe Ek die fondamente van die aarde gelê het? verklaar, as jy verstand het.

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:4 Die Boodskap (DB)

“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het? As jy so danig baie weet, sê My!

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waar was jy toe Ek die fondasie van die aarde gelê het? Sê My as jy so baie weet!

Deel
Lees JOB 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's