YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 38:35

JOB 38:35 Bybel vir almal (ABA)

Kan jy die weerlig na jou toe laat kom en sal hy dan gaan waarnatoe jy hom stuur?”

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kan jy die bliksems uitstuur, sodat hulle heengaan en vir jou sê: Hier is ons!

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kan jy weerligstrale uitstuur dat hulle vir jou kom sê: ‘Hier is ons’?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kan jy weerligte vrylaat, sodat hulle gaan en vir jou sê, ‘Hier is ons!’?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kan jy weerlig uitstuur, dat hulle kan gaan en vir jou sê: Hier is ons?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:35 Die Boodskap (DB)

Kan jy weerlig laat slaan waar jy wil hê dit moet? Sal die weerlig jou gehoorsaam?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan jy weerligstrale maak, en dit laat tref soos jy wil?

Deel
Lees JOB 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's