JOB 38:28
JOB 38:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Het die reën 'n vader? Of wie verwek die doudruppels?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het die reën 'n vader? Wie het die doudruppels in die wêreld gebring?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Het die reën 'n vader, of wie het geboorte gegee aan die doudruppels?
Deel
Lees JOB 38