JOB 38:17
JOB 38:17 Bybel vir almal (ABA)
Het jy die poorte van die doderyk gesien, die poorte van die donker plek?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is die poorte van die dood vir jou ontbloot? En het jy die poorte van die doodskaduwee gesien?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het jy die ingang van die doderyk gesien, die plek van donkerte al bekyk?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is die poorte van die dood vir jou blootgelê, en die poorte van die pikdonkerte – het jy dit gesien?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is die poorte van die dood vir jou oopgemaak? of het jy die deure van die doodskaduwee gesien?
Deel
Lees JOB 38