JOB 38:16
JOB 38:16 Bybel vir almal (ABA)
Job, was jy al by die fontein waar die see se water uitkom? Het jy al rondgeloop onder op die diep plekke onder die groot see?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Het jy gekom tot by die bronne van die see? En het jy rondgewandel in die binneste diepte van die wêreldvloed?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het jy, Job, al gekom by die plek waar die seewater uitborrel, en rondgestap op die bodem van die diepsee?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Het jy al gekom tot by die bronne van die see, en in die onbekende dele van die diep waters rondgeloop?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Het jy in die fonteine van die see ingegaan? of het jy gewandel in die soeke na die diepte?
Deel
Lees JOB 38