YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 38:1-2

JOB 38:1-2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het met Job gepraat. Die Here was in 'n stormwind, en Hy het gesê: “Job, wie is jy? Dink jy dat jy kan sê Ek besluit verkeerd? Jy weet nie wat jy praat nie.

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DAARNA het die HERE Job uit 'n storm geantwoord en gesê: Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here vir Job aangespreek uit 'n stormwind uit: “Wie is dit wat besig is om my bedoelinge te dwarsboom met woorde wat getuig dat hy geen insig het nie?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het Job uit 'n stormwind geantwoord; Hy het gesê: “ Wie is hierdie een wat 'n plan vertroebel met woorde sonder kennis?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het die HERE Job uit die warrelwind geantwoord en gesê: Wie is dit wat raad verduister deur woorde sonder kennis?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:1-2 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe met Job uit ’n stormwind gepraat en gesê: “Wie is dit wat met dom vrae my besluite in twyfel trek?

Deel
Lees JOB 38

JOB 38:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die HERE Job uit ’n stormwind geantwoord: “Wie is dit wat my wysheid bevraagteken met woorde van onkunde?

Deel
Lees JOB 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's