JOB 37:23
JOB 37:23 Bybel vir almal (ABA)
Ons kan nie naby die Almagtige kom nie, sy krag is baie groot. Hy doen reg, Hy is altyd regverdig, Hy verdruk niemand nie.
JOB 37:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die Almagtige — ons vind Hom nie; Hy is groot van krag, maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.
JOB 37:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons kan by die Almagtige nie kom nie, sy krag is groot. Hy laat reg en geregtigheid geskied, Hy verdruk niemand nie.
JOB 37:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Almagtige – ons kan Hom nie bereik nie, Hy wat verhewe is in krag. Die reg en volle geregtigheid sal Hy nooit geweld aandoen nie.
JOB 37:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ons die Almagtige aanraak, kan ons Hom nie uitvind nie: Hy is voortreflik in krag en in oordeel en in oorvloed van geregtigheid; Hy sal nie verdruk nie.