YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 37:14

JOB 37:14 Bybel vir almal (ABA)

Job, jy moet luister na wat ek sê, jy moet stilstaan en dink oor die wonderwerke van God.

Deel
Lees JOB 37

JOB 37:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

LUISTER hierna, o Job! Staan stil en gee ag op die wonders van God.

Deel
Lees JOB 37

JOB 37:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Luister hierna, Job, staan stil en dink na oor die wonderdade van God.

Deel
Lees JOB 37

JOB 37:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Luister hierna Job! Staan stil en gee aandag aan God se wonders.

Deel
Lees JOB 37

JOB 37:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Luister hierna, o Job, staan stil en let op die wonders van God.

Deel
Lees JOB 37

JOB 37:14 Die Boodskap (DB)

Elihu het vir Job gesê: “As jy nou geluister het na wat ek gesê het, word net ’n bietjie rustig. Dink daaraan hoe ongelooflik alles is wat God doen.

Deel
Lees JOB 37

JOB 37:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister hierna, Job. Staan stil en bedink die wonderdade van God.

Deel
Lees JOB 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's