YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 36:5

JOB 36:5 Bybel vir almal (ABA)

Jy moet onthou, God is sterk, Hy dink nie dat party mense minder belangrik is nie. Hy het baie krag en wysheid.

Deel
Lees JOB 36

JOB 36:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, God is geweldig, nogtans ag Hy niks gering nie — geweldig deur krag van verstand.

Deel
Lees JOB 36

JOB 36:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

God is magtig maar Hy sien op niemand neer nie; Hy is magtig en sy wysheid is groot.

Deel
Lees JOB 36

JOB 36:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, God is magtig, maar Hy verwerp niemand nie – magtig, met 'n hart wat sterk is.

Deel
Lees JOB 36

JOB 36:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, God is magtig en verag niemand nie; Hy is magtig in krag en wysheid.

Deel
Lees JOB 36

JOB 36:5 Die Boodskap (DB)

“God is groot, en tog sien Hy op niemand neer nie. Hy het groot mag en verstaan alles.

Deel
Lees JOB 36

JOB 36:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is magtig, tog verag Hy niemand nie! Hy is magtig in sowel krag as begrip.

Deel
Lees JOB 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's