JOB 3:8
JOB 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat dae vervloek, die mense wat weet hoe om die Leviatan wakker te maak, hulle moes ook daardie dag vervloek het.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die dagvervloekers hom verwens, hulle wat die kuns verstaan om die Leviátan op te hits.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie dae vervloek, moes ook dié dag vervloek het, hulle moes die Leviatan aangehits het om dit te vernietig.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag hulle wat dae vervloek, dit verdoem, hulle wat die kuns verstaan om Leviatan wakker te maak.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hulle dit vervloek wat die dag vervloek, wat gereed is om hul rou te wek.
Deel
Lees JOB 3