JOB 3:7
JOB 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Daardie nag moes die laaste nag gewees het, niemand moes toe bly gewees het nie.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, mag dié nag onvrugbaar wees, geen gejubel tot hom deurdring nie.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ja, daardie nag moes niemand gebore gewees het nie, daar moes geen blydskap gewees het nie.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Juis daardie nag – mag dit onvrugbaar wees, mag uitroepe van vreugde nie daarin opklink nie.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, laat daardie nag alleen wees, laat geen vrolike stem daarin kom nie.
Deel
Lees JOB 3