JOB 3:13
JOB 3:13 Bybel vir almal (ABA)
As dit nie gebeur het nie, dan het ek stil in die graf gelê, dan het ek geslaap en gerus
Deel
Lees JOB 3JOB 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dan sou ek daar gelê en stil gewees het; ek sou geslaap, ek sou dan rus gehad het
Deel
Lees JOB 3JOB 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Anders kon ek nou stil in die graf gelê het, rustig in die dood geslaap het
Deel
Lees JOB 3