JOB 29:24
JOB 29:24 Die Boodskap (DB)
Hulle het weer nuwe moed gekry as ek vir hulle glimlag. My vriendelike gesigsuitdrukking was vir hulle baie werd.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:24 Bybel vir almal (ABA)
Ek was vriendelik met hulle toe hulle gedink het ek sal nie vriendelik wees nie. My vrolike gesig het hulle bemoedig.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het hulle toegelag as hulle moedeloos was, en hulle kon die lig van my gesig nie verdonker nie.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek was vriendelik met hulle toe hulle geen hoop meer gehad het nie, my goedgesindheid het verhoed dat hulle ondergaan.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het vir hulle geglimlag wanneer hulle dit skaars kon glo; my stralende gesig kon hulle nie stroef maak nie.
Deel
Lees JOB 29