JOB 29:20 - Compare All Versions

JOB 29:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

ek sal altyd nuwe krag hê, ek sal my man kan staan.

JOB 29:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

My eer is altyd nuut by my, en my boog bly jonk in my hand.

JOB 29:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek ontvang gedurig eerbewyse, en my krag word elke dag vernuwe.’

JOB 29:20 DB (Die Boodskap)

Ek het altyd binne-in my vol nuwe krag gevoel. Ek was sterk en gesond.

JOB 29:20 ABA (Bybel vir almal)

“Mense het my altyd gerespekteer, en ek het elke dag nuwe krag gekry.

JOB 29:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ek sal nuwe aansien bly geniet; my boog in my hand sal vernuwe word.

JOB 29:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

My heerlikheid was vars in my, en my boog is vernuwe in my hand.