YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 2:8

JOB 2:8 Bybel vir almal (ABA)

Job het 'n stuk van 'n kleipot geneem, hy het homself daarmee gekrap, en hy het op 'n ashoop gaan sit.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy het vir hom 'n potskerf geneem om hom daarmee te krap, terwyl hy in die as sit.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Job het op 'n ashoop gaan sit en hy het 'n potskerf gevat en hom daarmee gekrap.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Job het 'n potskerf gevat om hom mee te krap, terwyl hy in die as sit.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het vir hom 'n potskerf geneem om hom mee te krap; en hy het tussen die as gaan sit.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:8 Die Boodskap (DB)

Job het eenkant in die as gaan sit. Hy het ’n potskerf gevat en sy vel daarmee geskraap.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Job het op die ashoop gaan sit en met ’n gebreekte potskerf sy swere gekrap.

Deel
Lees JOB 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's