YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 2:6

JOB 2:6 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir die Satan gesê: “Jy mag doen met Job wat jy wil, maar jy mag hom nie doodmaak nie.”

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir die Satan gesê: “Jy mag doen met Job wat jy wil, maar jy mag hom nie doodmaak nie.”

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die HERE sê aan die Satan: Kyk, hy is in jou hand; spaar net sy lewe.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir die Satan: “Goed, hy is in jou mag. Net sy lewe mag jy nie neem nie.”

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE sê toe vir die satan: “Kyk, hy is in jou hand, maar sy lewe moet jy spaar.”

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die HERE vir die Satan: Kyk, hy is in jou hand; maar red sy lewe.

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Satan toegegee: “Nou maar maak dan met Job soos jy wil, maar op een voorwaarde: jy spaar sy lewe!”

Deel
Lees JOB 2

JOB 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Goed, doen met hom wat jy wil. Spaar net sy lewe,” sê die HERE vir die aanklaer.

Deel
Lees JOB 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's