JOB 2:1
JOB 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Eendag het die engele weer voor die Here kom staan. Die Satan het saam met hulle gekom om voor God te kom staan.
Deel
Lees JOB 2JOB 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN op 'n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die HERE te stel, het die Satan ook onder hulle gekom om hom voor die HERE te stel.
Deel
Lees JOB 2JOB 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die hemelwesens weer op 'n dag voor die Here kom staan, het die Satan ook tussen hulle voor die Here kom staan.
Deel
Lees JOB 2JOB 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe, op 'n dag, het die hemelwesens gekom om by die HERE hulle plekke in te neem. Die satan het ook saam met hulle gekom om sy plek by die HERE in te neem.
Deel
Lees JOB 2JOB 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar was weer 'n dag dat die seuns van God gekom het om hulle voor die HERE te stel, en die Satan het ook onder hulle gekom om hom voor die HERE te stel.
Deel
Lees JOB 2