YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 14:7

JOB 14:7 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand 'n boom afgekap het, dan kan 'n mens hoop dat die boom weer sal groei en nie sal doodgaan nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want vir 'n boom is daar verwagting: as dit afgekap word, loop dit weer uit en sy loot ontbreek nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir 'n boom is daar nog hoop; al is dit afgekap, kan dit weer uitloop, en sy lote sal aanhou groei.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, vir 'n boom is daar hoop: As hy afgekap word, loop hy weer uit, sy jong lote hou nie op uitspruit nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want daar is hoop op 'n boom, as dit afgekap word, dat dit weer sal uitspruit, en dat sy sagte tak nie sal ophou nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:7 Die Boodskap (DB)

“As ’n boom afgekap word, is die kans goed dat daar weer nuwe lote en takke uit die stomp sal groei.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Selfs ’n boom het hoop. As dit afgekap is, sal dit weer groei en nuwe takke uitspruit.

Deel
Lees JOB 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's