JOB 14:5
JOB 14:5 Bybel vir almal (ABA)
Sy tyd om te lewe, is kort, net U weet hoe lank hy sal lewe. U het besluit hoe lank hy sal lewe, en hy sal nie langer lewe as daardie tyd nie.
JOB 14:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As dan sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by U is, U vir hom grense gestel het waar hy nie oor kan gaan nie
JOB 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die mens se dae is vasgestel, U het die getal van sy jare bepaal, U het dit neergelê, en hy kan dit nie oorskry nie.
JOB 14:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As sy lewensdae dan vasgestel is, die getal van sy maande by U vasstaan; as U sy grens bepaal het wat hy nie kan oorskry nie
JOB 14:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Terwyl sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by jou is, het jy sy grense vasgestel waaroor hy nie kan verbygaan nie