YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 14:4

JOB 14:4 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer 'n mens onrein is, dan is hy onrein, niemand kan dit verander nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ag, kon maar 'n reine voortkom uit 'n onreine — nie een nie!

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie kan rein uit onrein laat voortkom? Niemand nie!

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie kan iets reins uit iets onreins laat voortkom? Niemand nie!

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie kan 'n rein ding uit 'n onreine bring? nie een nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:4 Die Boodskap (DB)

Niemand kan iets wat skoon en sonder vlekke is, laat kom uit iets wat vuil is nie.

Deel
Lees JOB 14

JOB 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie kan reinheid skep in iemand wat onrein gebore is? Niemand nie!

Deel
Lees JOB 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's