JOB 14:21
JOB 14:21 Bybel vir almal (ABA)
Mense respekteer sy seuns, maar hy weet dit nie. Of mense dink sy seuns is nie belangrik nie, en hy sien dit nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy kinders kom in eer, maar hy word dit nie gewaar nie; en hulle word gering, maar hy let nie op hulle nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy seuns word vereer, maar hy weet dit nie, hulle word verkleineer, maar hy is nie daarvan bewus nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy seuns word vereer, maar hy weet dit nie; hulle word verkleineer, maar hy merk dit nie op nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy seuns kom tot eer, en hy weet dit nie; en hulle is verneder, maar hy het dit nie van hulle bemerk nie.
Deel
Lees JOB 14