JOB 14:20
JOB 14:20 Bybel vir almal (ABA)
U vat die mens weg vir altyd, en hy gaan, hy lyk nie meer soos hy gelyk het nie, U stuur hom weg.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
U oorweldig hom vir altyd en hy verdwyn, hy kom te sterwe, U neem hom weg.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U oorweldig hom vir altyd, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U oorwin hom vir ewig, en hy gaan verby; U verander sy aangesig en laat hom weg.
Deel
Lees JOB 14