JOB 14:19
JOB 14:19 Bybel vir almal (ABA)
water vloei oor klippe en skuur dit weg, baie water spoel die grond weg. So laat U die dinge verdwyn wat 'n mens graag wil hê.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die water klippe glad skuur; die stortvloede daarvan die grond van die aarde wegspoel; so is die verwagting van 'n mens — U maak dit tot niet.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
soos water klippe verweer, 'n wolkbreuk die grond wegspoel, so vernietig U die hoop van die mens.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
water verweer selfs klippe, stortreën spoel die stof van die grond weg – net so laat U 'n sterfling se hoop tot niet gaan.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die waters dra die klippe af; en U vernietig die hoop van die mens.
Deel
Lees JOB 14