JOB 14:18
JOB 14:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar nee, berge val en hulle breek stukkend, rotse gaan weg uit hulle plek
Deel
Lees JOB 14JOB 14:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar soos 'n berg stukkend val as dit neerstort, en 'n rots versit word uit sy plek
Deel
Lees JOB 14JOB 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar soos 'n berg in stukke breek en 'n rots uit sy plek losgeruk word
Deel
Lees JOB 14JOB 14:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Maar 'n berg stort ineen en verkrummel, 'n rots verskuif uit sy plek
Deel
Lees JOB 14JOB 14:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En waarlik, die berg wat val, word tot niet, en die rots word uit sy plek verwyder.
Deel
Lees JOB 14