JOB 14:12
JOB 14:12 Bybel vir almal (ABA)
So sterf 'n mens en hy lewe nie weer nie, hy word nie weer wakker nie, niemand sal hom wakker maak nie, so lank soos wat die hemel daar is.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
so lê die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
so ontslaap die mens en staan nie weer op nie; totdat die hemel nie meer daar is nie, sal hy nie wakker skrik nie, nie weer wakker gemaak word nie.
Deel
Lees JOB 14