JOB 13:7
JOB 13:7 Die Boodskap (DB)
“Probeer julle God met julle leuens en oneerlike argumente verdedig?
Deel
Lees JOB 13JOB 13:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie verkeerde dinge sê en dan sê dat julle praat om vir God te help nie. Julle mag nie leuens vertel en dink dat julle dit vir Hom doen nie.
Deel
Lees JOB 13JOB 13:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wil julle, tot verdediging van God, onreg spreek en ten behoewe van Hom bedrog laat hoor?
Deel
Lees JOB 13JOB 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wil julle vir God intree met onreg en sy saak bepleit met leuens?
Deel
Lees JOB 13JOB 13:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wil julle namens God onregverdige argumente aanvoer, namens Hom bedrieglike argumente aanvoer?
Deel
Lees JOB 13JOB 13:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sal julle goddeloos vir God spreek? en bedrieglik vir hom praat?
Deel
Lees JOB 13