YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 13:16

JOB 13:16 Bybel vir almal (ABA)

Miskien sal dit my help, want 'n mens wat nie vir God wil dien nie, sal nie voor Hom kan kom nie.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ook is dit my tot heil dat 'n goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit kan selfs my redding wees, want geen godlose durf voor Hom kom nie.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Selfs dit sal vir my bevryding bied, want die godloses kom nie in sy teenwoordigheid nie.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy sal ook vir my tot heil wees, want 'n geveinsde sal nie voor hom kom nie.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:16 Die Boodskap (DB)

Wat my redding behoort te wees is dat slegte mense dit nie sal waag om na Hom toe te kom nie. Ek is nie soos hulle nie, ek is gehoorsaam.”

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar dít is wat my sal red: dat ek nie Godloos is nie. As ek so was, sou ek nie kon kom in sy teenwoordigheid nie.

Deel
Lees JOB 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's