JOHANNES 5:46
JOHANNES 5:46 Bybel vir almal (ABA)
Julle het nie vir Moses geglo nie, Moses wat oor My geskryf het. Daarom glo julle ook nie in My nie.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle Moses geglo het, sou julle in My geglo het, want hy het van My geskrywe.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle Moses geglo het, sou julle My geglo het; hy het tog oor My geskryf.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want as julle Moses geglo het, sou julle My geglo het, want hy het van My geskrywe.
Deel
Lees JOHANNES 5