JOHANNES 5:35
JOHANNES 5:35 Bybel vir almal (ABA)
Johannes was soos 'n lamp wat brand en helder skyn, en julle was 'n kort tydjie bly oor sy lig.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy was die lamp wat brand en skyn, en julle was gewillig om julle vir 'n tyd in sy lig te verbly.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy was die lamp wat gebrand en geskyn het, en julle was gewillig om julle 'n rukkie in sy lig te verheug.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy was die lamp wat brand en lig gee, en julle was gretig om julle vir 'n tydjie in sy lig te verbly.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy was 'n brandende en 'n skynende lig, en julle was gewillig om 'n tyd lank in sy lig te juig.
Deel
Lees JOHANNES 5