JOHANNES 5:34
JOHANNES 5:34 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit is nie nodig dat mense moet sê wie Ek is nie. Ek sê dit vir julle sodat julle kan glo en sodat God julle kan red.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek neem die getuienis van 'n mens nie aan nie; maar Ek sê dit, dat julle gered kan word.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nie dat Ek op die getuienis van 'n mens steun nie, maar Ek noem dit sodat julle gered kan word.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek aanvaar egter nie die getuienis wat van 'n mens afkomstig is nie, maar Ek sê hierdie dinge sodat julle verlos kan word.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek ontvang geen getuienis van 'n mens nie, maar hierdie dinge sê ek, sodat julle gered kan word.
Deel
Lees JOHANNES 5