JOHANNES 5:32
JOHANNES 5:32 Bybel vir almal (ABA)
Maar daar is Iemand Anders wat sê wie Ek is. Dit is God. Ek weet dat die dinge wat Hy van My sê, waar is.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is 'n ander Een wat van My getuig, en Ek weet dat die getuienis wat Hy van My getuig, waar is.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is ook Iemand anders wat oor My getuig, en Ek weet dat die getuienis wat Hy oor My aflê, waar is.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n ander Een wat oor My getuig, en Ek weet dat die getuienis waar is wat Hy oor My aflê.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is 'n ander wat van my getuig; en ek weet dat die getuienis wat hy van my getuig, waar is.
Deel
Lees JOHANNES 5