JOHANNES 5:27
JOHANNES 5:27 Bybel vir almal (ABA)
Die Vader het ook gesê die Seun mag oordeel, want Hy is die Seun van die mens.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het Hom mag gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het Hom ook volmag gegee om te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het aan Hom ook volmag gegee om te oordeel, omdat Hy die •Seun van die Mens is.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het Hom mag gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is.
Deel
Lees JOHANNES 5