JOHANNES 5:23
JOHANNES 5:23 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet almal die Seun eer, soos hulle die Vader eer. As iemand die Seun nie eer nie, dan eer hy ook nie die Vader nie, die Vader wat die Seun na die wêreld gestuur het.
JOHANNES 5:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat almal die Seun kan eer net soos hulle die Vader eer. Wie die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie.
JOHANNES 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom moet almal die Seun eer net soos hulle die Vader eer. Wie nie die Seun eer nie, eer ook nie die Vader wat Hom gestuur het nie.
JOHANNES 5:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat almal die Seun kan eer net soos hulle die Vader eer. Wie nie die Seun eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie.
JOHANNES 5:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dat alle mense die Seun moet eer, net soos hulle die Vader eer. Wie die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie.