JOHANNES 5:12
JOHANNES 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle vra hom: “Wie is die persoon wat vir jou gesê het: ‘Tel jou slaapmatjie op en loop’?”
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:12 Bybel vir almal (ABA)
Die Jode het vir hom gevra: “Wie is die man wat vir jou gesê het jy moet jou slaapmat neem en loop?”
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vra hulle hom: Wie is die man wat vir jou gesê het: Neem jou bed op en loop?
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle vra hom toe: “Wie is die man wat vir jou gesê het: Tel jou goed op en loop?”
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het hom gevra: “Wie is die man wat vir jou gesê het, ‘Tel jou slaapmat op en loop’?”
Deel
Lees JOHANNES 5