JOHANNES 5:1
JOHANNES 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Later was daar weer 'n Joodse fees, en Jesus het na Jerusalem gegaan.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HIERNA was daar 'n fees van die Jode, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierna was daar weer 'n fees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan.
Deel
Lees JOHANNES 5