JOHANNES 20:30
JOHANNES 20:30 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het nog baie ander wondertekens gedoen wat die dissipels gesien het, maar julle lees nie van daardie wondertekens in hierdie boek nie.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, voor sy dissipels gedoen.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het nog baie ander tekens voor sy dissipels gedoen wat nie in hierdie boekrol geskryf staan nie.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En baie ander tekens het Jesus waarlik in die teenwoordigheid van sy dissipels gedoen, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie
Deel
Lees JOHANNES 20