JOHANNES 20:18
JOHANNES 20:18 Bybel vir almal (ABA)
Maria Magdalena het vir die dissipels gaan sê: “Ek het die Here gesien!” Sy het vir hulle vertel wat Jesus vir haar gesê het.
JOHANNES 20:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maria Magdaléna het aan die dissipels gaan vertel dat sy die Here gesien het en dat Hy dit vir haar gesê het.
JOHANNES 20:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maria Magdalena het toe vir die dissipels gaan sê: “Ek het die Here gesien!” En sy het ook vertel wat Hy vir haar gesê het.
JOHANNES 20:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maria Magdalena gaan vertel toe aan die dissipels: “Ek het die Here gesien,” en dat Hy hierdie dinge vir haar gesê het.
JOHANNES 20:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maria Magdalena het gekom en vir die dissipels vertel dat sy die Here gesien het en dat Hy hierdie dinge met haar gesê het.