YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 20:16

JOHANNES 20:16 Die Boodskap (DB)

“Maria!” sê Jesus. Sy swaai vinnig om. “Rabbi!” roep sy in Hebreeus uit. (Die naam verwys na iemand wat mense leer.)

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir haar gesê: “Maria!” Toe draai sy na Jesus en sê: “Rabboeni!” Rabboeni is 'n Hebreeuse woord, dit beteken “My Meneer.”

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus sê vir haar: Maria! Sy draai haar om en sê vir Hom: Rabboeni! dit beteken Meester.

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het vir haar gesê: “Maria!” Sy draai na Hom toe en sê in Hebreeus vir Hom: “Rabboeni!” Dit beteken leermeester.

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus sê vir haar: “Maria!” Sy het omgedraai en – in Hebreeus – vir Hom gesê: “Rabboeni! ” Dit beteken ‘Leermeester’.

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus sê vir haar: Maria! Sy het haar omgedraai en vir Hom gesê: Rabboni! dit wil sê: Meester.

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Die Boodskap (DB)

“Maria!” sê Jesus. Sy swaai vinnig om. “Rabbi!” roep sy in Hebreeus uit. (Die naam verwys na iemand wat mense leer.)

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê vir haar: “Maria!” Sy draai om en sê vir Hom in Aramees: “Rabboeni!” Dit beteken “Leermeester”.

Deel
Lees JOHANNES 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's