JOHANNES 18:30
JOHANNES 18:30 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir Pilatus gesê: “Jesus het baie verkeerd gedoen. Daarom het ons hom na jou toe gebring sodat jy hom moet straf.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle antwoord en sê vir hom: As Hy geen kwaaddoener was nie, sou ons Hom nie aan u oorgelewer het nie.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het hom geantwoord: “As hy nie 'n misdadiger was nie, sou ons hom nie aan u uitgelewer het nie.”
Deel
Lees JOHANNES 18