JOHANNES 18:2
JOHANNES 18:2 Bybel vir almal (ABA)
Judas, wat vir Jesus verraai het, het ook geweet waar die tuin is, want Jesus en sy dissipels het baie maal daarnatoe gegaan.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus daar dikwels met sy dissipels saamgekom het.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus en sy dissipels dikwels daar gekom het.
Deel
Lees JOHANNES 18