JOHANNES 18:13
JOHANNES 18:13 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het Hom eers na Annas toe geneem. Annas was die skoonpa van Kajafas. Kajafas was daardie jaar hoëpriester.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle het Hom weggelei, eers na Annas; want Hy was die skoonvader van Kájafas wat daardie jaar hoëpriester was.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het Hom eers na Annas toe gebring. Hy was die skoonvader van Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was.
Deel
Lees JOHANNES 18