JOHANNES 14:8
JOHANNES 14:8 Bybel vir almal (ABA)
Filippus het vir Jesus gesê: “Here, U moet asseblief vir ons die Vader wys. Dan sal ons tevrede wees.”
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Filippus vir Hom: “Here, wys vir ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.”
Deel
Lees JOHANNES 14