JOHANNES 14:19
JOHANNES 14:19 Bybel vir almal (ABA)
Ná 'n kort tydjie sal die mense wat aan die wêreld behoort, My nie meer sien nie, maar julle sal My sien. En omdat Ek altyd lewe, sal julle ook lewe.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nog 'n klein tydjie, en die wêreld sien My nie meer nie; maar julle sien My, omdat Ek lewe en julle sal lewe.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog net 'n klein rukkie, en dan sien die wêreld My nie meer nie, maar julle sien My, omdat Ek lewe en julle sal lewe.
Deel
Lees JOHANNES 14