JOHANNES 14:18
JOHANNES 14:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek los julle nie alleen soos kinders wat nie 'n pa en ma het nie. Ek kom weer terug na julle toe.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal jou nie troosteloos laat nie: Ek sal na jou toe kom.
Deel
Lees JOHANNES 14