JOHANNES 14:16
JOHANNES 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Raadgewer stuur om vir altyd by julle te wees
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal vir die Vader vra en Hy sal vir julle 'n ander Helper gee. Die Helper is die Heilige Gees. Die Gees sal altyd by julle bly.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid
Deel
Lees JOHANNES 14