YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 14:1

JOHANNES 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het ook vir die dissipels gesê: “Julle moenie bekommerd wees nie! Julle moet in God glo en julle moet in My glo.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Laat julle harte nie ontsteld wees nie. Glo in God, glo ook in My.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Die Boodskap (DB)

“Moenie dat hierdie dinge julle te veel ontstel nie. Julle vertrou mos op God. Vertrou My ook. Skep moed!

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie ontsteld wees nie. Hou net aan om op God te vertrou en hou ook aan om op My te vertrou.

Deel
Lees JOHANNES 14

JOHANNES 14:1

JOHANNES 14:1 AFR83JOHANNES 14:1 AFR83JOHANNES 14:1 AFR83JOHANNES 14:1 AFR83JOHANNES 14:1 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's