JOHANNES 12:6
JOHANNES 12:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar Judas was nie regtig bekommerd oor die arm mense nie. Hy was 'n dief. Hy het die sak gedra waarin Jesus en die dissipels se geld was en hy het baie maal van die geld gesteel.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit het hy gesê, nie omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy 'n dief was en die beurs gehad het en die bydraes geneem het.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het hy gesê, nie omdat hy hom oor die armes bekommer het nie, maar omdat hy 'n dief was. Hy het die beursie gehad en het van die bydraes gevat.
Deel
Lees JOHANNES 12