JOHANNES 1:42
JOHANNES 1:42 Bybel vir almal (ABA)
Andreas het vir Simon na Jesus toe gebring. Toe Jesus vir Simon sien, sê Hy: “Jy is Simon seun van Johannes. Jou naam sal nou Sefas wees.” Petrus is die Griekse woord vir Sefas.
JOHANNES 1:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind — dit is, as dit vertaal word, die Christus.
JOHANNES 1:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hom na Jesus toe gebring. Jesus het stip na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon seun van Johannes; jy sal Sefas genoem word.” Sefas beteken dieselfde as Petrus.
JOHANNES 1:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hom na Jesus geneem. Jesus het stip na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon, die seun van Johannes. Jy sal ‘Sefas’ genoem word,” wat vertaal word Petrus.
JOHANNES 1:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het hom na Jesus toe gebring. En toe Jesus hom aanskou, sê Hy: Jy is Simon, die seun van Jona
JOHANNES 1:42 Die Boodskap (DB)
Toe hy hom kry, sê hy vir hom: “Ons het die Messias gekry.” (Die Griekse woord vir “Messias” is “Christus”.) Simon is toe agter Andreas aan na Jesus toe. Daar gekom, sien Jesus vir Simon en sê: “Jy is Simon uit die familie van Johannes. Hier tussen ons sal jy Sefas wees.” (“Sefas” is ’n ander woord vir “Petrus”.)