JOHANNES 1:30
JOHANNES 1:30 Bybel vir almal (ABA)
Ek het van Hóm gepraat toe ek gesê het: ‘Ek het gekom, en ná my sal 'n Man kom. Hy is belangriker as ek, want Hy was daar lank voor my.’
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is Hy van wie ek gesê het: Ná my kom 'n man wat voor my geword het, want Hy was eerder as ek.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is Hy wat ek bedoel het toe ek gesê het: ‘Ná my kom daar 'n Man wat my vóór is, want Hy was voor my reeds daar.’
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is die Een van wie ek gesê het, ‘Ná my kom 'n Man wat belangriker as ek is, omdat Hy voor my was.’
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is hy van wie ek gesê het: Ná my kom 'n man wat voor my verkies is, want hy was voor my.
Deel
Lees JOHANNES 1